← Alle stories
Hoekom ons begin het
10 May 2026 · Thiart van der Merwe
Aan die einde van 2025 het 'n klein groepie van ons saamgekom by die skool om te kyk hoe ons kan terugploeg. Ons het besluit om 'n NPC te registreer (2025/474429/08) en 'n maandelikse bydraestelsel te skep wat by elke beursie pas. Vandag, ses maande later, dra 14 oud-Randjies maandeliks by — van R50 tot R500.