15 Aug 2026 · 16:00 · Hoërskool Randburg saal Erekleure-aand 2026 Ons jaarlikse aand om die wat baadjies, balkies en kleure verwerf het, te vier. RSVP →
26 Sep 2026 · 15:00 · Randburg Klubhuis 40-jaar Reünie (Klas van 1986) Klas van 1986 — kom kuier saam! RSVP →
12 Oct 2026 · 07:00 · Hoërskool Randburg sportgronde Ondersteuners-naweek Sport, kos en stories met ons huidige rugby- en netbaspanne. RSVP →