← Alle stories Waarheen gaan die geld? 10 May 2026 · Thiart van der Merwe Q1 2026: 14 lede x ~R150/maand = R6 300. R3 500 sportbeurse vir twee leerders, R1 800 musiekblaaer instrumente, R1 000 reserwe.