← Alle stories
Matriek 2025 — uitslae
10 May 2026 · Hoërskool Randburg
2025 het 142 leerders matriek geskryf. 98% het geslaag, 67% met universiteitstoegang. Drie leerders het 7+ onderskeidings behaal. Ons gee aan elkeen erkenning by die Erekleure-aand.